Hy is in Bloemfontein gebore en het vroeg reeds gesing, onder meer in die Bloemfonteinse Kinderkoor, Grey-kollege Indomitos en die Universiteit Stellenbosch se koor. Hy was ook al op BokRadio 98.9fm in Kaapstad en Suid-Kaap Stereo.
Dillon is in 2012 aangewys as beste nuwe kunstenaar by die Wes-Kaapse Bokkie Toekennings en in 2013 benoem as beste manlike sanger in die Wes-Kaap.
Continue reading…