Leon Gropp se nuutste treffer ‘Bakenlig’ vrygestel

Leon Gropp se eerste solo-enkelsnit, Bakenlig, is reeds ’n paar weke gelede met groot sukses vrygestel en nou is die musiekvideo vir hierdie treffende liedjie ook op ’n unieke wyse bekendgestel.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe enkelsnit van Mari Bosman uit en sy vier vrouwees

Mari Bosman het pas haar nuwe enkelsnit, As Vrou, ter viering van Vrouemaand- en dag vrygestel. En nes haar siening van vrouwees, gaan die liedjie liefde en omgee in sy verskillende vorme uitstraal…
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Karen Zoid deel 101 liedjies wat nooit oud sal raak nie

Karen Zoid se talent en passie vir musiek het haar een van Suid-Afrika se top musikante gemaak, en haar boonop ook die titel as ‘Koningin van Rock’ besorg.

Om haar gunsteling kunstenaars en musikante, wat ’n invloed op haar het te vier, het Karen haar eie Apple Music-speellys……………..
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!