Die Afrikaanse sangers Bok van Blerk en Robbie Wessels het weer kragte saamgespan – dié keer vir ʼn liedjie oor die droogte.
Volgens ʼn verklaring van die sangers se platemaatskappy beloof dié liedjie om “Suid-Afrikaanse harte ewe diep te roer as die genadelose droogte” wat groot dele van die land op sy knieë het.
Continue reading…