Kom maak ‘n draai by die Lekke Fees

Hou jy van musiek, kamp, swem, biertuine en kuier? Dan is Lekke Fees by Kamp Oase vir jou! Op die oewer van Lake Umuzi bied Kamp Oase die perfekte atmosfeer vir vriende en familie om vir 2 dae “LEKKE” saam te kuier en te ontspan.

Datum:- 28 & 29 September 2018

Tyd:- 09:00 tot laat

Prys:- Aanlyn Kaartjies:- Volwassenes: R150 per persoon vir die naweek (28-29 Sept, 2018) of gedeelte daarvan, 7-17 Jaar: R100 per persoon vir die naweek (28-29 Sept, 2018) of gedeelte daarvan, 2-6 Jaar: R50 per persoon vir die naweek (28-29 Sept, 2018) of gedeelte daarvan. Hekkaartjies:- Volwassenes: R200 per persoon vir die naweek (28-29 Sept, 2018) of gedeelte daarvan, 7-17 Jaar: R150 per persoon vir die naweek (28-29 Sept, 2018) of gedeelte daarvan, 2-6 Jaar: R100 per persoon vir die naweek (28-29 Sept, 2018) of gedeelte daarvan.

Optredes deur Robbie Wessels, Jan Bloukaas, Liezel Pieters, Heidi, Appel en Brendan Peyper belowe om elke Afrikaanse ondersteuner te laat saam sing. Vir die kinders het ons ‘n speel area met plaasdiere, pretritte op perde en springkastele. As ‘n BONUS, komplimentêre toegang tot AquaZone Waterpark en Carnival Square (B&V en reëls van AquaZone en Carnival Square geld)!

Adres:- Lake Umuzi, 1 Kiewiet Street, Secunda, 2302

GPS Koordinate:- Latitude (S) -26.515338 Longitude (E) 29.177590

Kontak:- 017 634 8312 // 072 580 8563

Kaartjies kan bespreek word by Tixsa !!


SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com

Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in GRATIS!


Wil jy graag adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? Stuur my ‘n e-pos by tersia@v.co.za, en ek sal jou vertel hoe !!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment